Irma G Urban Bride

Sy het ’n foto van haar en haar man in hul Nikkah-uitrustings op Instagram gelaai.

“Gisteraand het ek ’n mevrou geword! Ek voel baie nederig oor al die liefde wat ons naastes oor ons uitgestort het! #mrandmrsmiller.”

Slamat, mev. Miller!

Article by: SON
https://www.son.co.za/Alles-wat-mal-is/Gossip/irma-g-nou-irma-m-20171021

Dressed by Urban Bride

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *